[ti:Johnnie Blou]
[ar:Eloff]
[al:Johnnie Blou]
[by:lrc.d4321.com]
[00:00.000]作词 : Hugo Ludik/Nicholas Jordaan/Brendan Ross Campbell
[00:01.000]作曲 : Hugo Ludik/Nicholas Jordaan/Brendan Ross Campbell
[00:08.806]Sy’s ‘n girl soos geen ander
[00:10.939]Pa’s so ryk en haar ma’s ‘n stunner
[00:12.941]Hulle het ‘n huis in Mosselbaai
[00:16.867]Goue tan en spierwit tande
[00:19.234]Lyf vuurwarm ek voel net vlamme
[00:21.551]Lyk seker so van al die slaai
[00:24.949]Ek jokkie, daai rokkie
[00:27.190]Kry ek nie uit my kop nie
[00:29.149]Maak die ander koppe hier binne draai
[00:32.834]Geweet my vingers gaan brand
[00:35.403]Albei voete op die rand
[00:37.771]So kom ons, ons gaan
[00:40.134]Sy is smooth op my tong net soos ‘n Ricky Louw
[00:45.532]Haar hart kouer as die yskas vir my bier
[00:49.231]10 uit 10 op my lippe soos ‘n Johnnie Blou
[00:53.546]Maar Johnnie Blou is, is te flippen duur
[00:56.843]Dit raak gevaarlik hier
[01:01.930]Maar Johnnie Blou is, is te flippen duur
[01:05.032]Dit raak gevaarlik hier
[01:06.780]Volgende oggend word ek wakker
[01:08.849]Babbelas in pyn en twee groot sakke
[01:10.878]Wat potblou hang onder my oë
[01:15.065]Wat van haar bring my terug
[01:17.080]Keer op keer met die vooruitsig
[01:19.193]En wete hartbreek lê nog voor
[01:22.376]Ek gaan nie jokkie in daai rokkie
[01:25.139]Kon ek myself nie stop nie
[01:27.170]Ek hou mos so van dinge wat byt
[01:30.967]Geweet my vingers gaan brand
[01:33.320]Maar ek is reeds op die rand
[01:35.625]Hoe keer ‘n mens hierdie spyt?
[01:38.636]Want sy is smooth op my tong net soos ‘n Ricky Louw
[01:43.147]Haar hart kouer as die yskas vir my bier
[01:47.108]10 uit 10 op my lippe soos ‘n Johnnie Blou
[01:51.486]Maar Johnnie Blou is, is te flippen duur
[01:55.031]Dit raak gevaarlik hier
[01:59.938]Maar Johnnie Blou is, is te flippen duur
[02:02.946]Dit raak gevaarlik hier
[02:08.284]Maar Johnnie Blou is, is te flippen duur
[02:11.102]Dit raak gevaarlik hier
[02:12.292]Want sy is smooth op my tong net soos ‘n Ricky Louw
[02:16.268]Haar hart kouer as die yskas vir my bier
[02:20.261]10 uit 10 op my lippe soos ‘n Johnnie Blou
[02:24.519]Maar Johnnie Blou is, is te flippen duur
[02:27.925]Dit raak gevaarlik
[02:29.413]Smooth op my tong net soos ‘n Ricky Louw
[02:32.841]Haar hart kouer as die yskas vir my bier
[02:36.308]10 uit 10 op my lippe soos ‘n Johnnie Blou
[02:41.066]Maar Johnnie Blou is, is te flippen duur
[02:44.276]Dit raak gevaarlik
[02:46.151]Smooth op my tong net soos ‘n Ricky Louw
[02:49.242]Haar hart kouer as die yskas vir my bier
[02:53.151]10 uit 10 op my lippe soos ‘n Johnnie Blou
[02:57.522]Maar Johnnie Blou is, is te flippen duur
[03:01.009]Dit raak gevaarlik hier