[ti:Kom Terug Bed Toe] [ar:Jack] [al:Kom Terug Bed Toe] [by:lrc.d4321.com]
[00:00.000] 作词 : Pieter Werner van der Hoven/Jacqueline Tolken/Don Kelly [00:01.000] 作曲 : Pieter Werner van der Hoven/Jacqueline Tolken/Don Kelly [00:11.080] Dink jy ook aan my in daai aande? [00:13.549] As ons vêr is en ons lê alleen in ons kamers [00:18.789] Is daar iets wat jy wil sê voor jy jou oë toe maak? [00:22.588] Voordat ons aan die slaap raak [00:26.055] Wonder jy ook of ek aan jou dink? [00:31.990] My lyf is aan die brand [00:33.601] Ek wil myself verdrink [00:36.322] In jou arms [00:37.928] Daar is iets wat binne my weergalm [00:40.997] Skakel af [00:43.445] Kom terug bed toe [00:45.453] Ek wil so graag meer van jou geniet [00:51.236] Kom terug bed toe [00:57.133] Kom ons wees ‘n bietjie impulsief [00:59.365] Impulsief [01:19.710] Net so nou en dan begin ek bewe [01:23.428] Om te dink aan al daai sinnelose kere [01:28.422] As ons vêr is en ons lê alleen in ons kamers [01:32.587] As ons vêr is en ons lê alleen [01:37.300] Wonder jy ook of ek aan jou dink? [01:41.373] My lyf is aan die brand [01:43.324] Ek wil myself verdrink [01:45.127] In jou arms [01:47.038] Daar is iets wat binne my weergalm [01:50.271] Skakel af [01:53.174] Kom terug bed toe [01:55.705] Ek wil so graag meer van jou geniet [01:59.511] Kom terug bed toe [02:04.547] Kom ons wees ‘n bietjie impulsief [02:10.655] Impulsief [02:17.585] Kom terug bed toe [02:21.267] Ek het ‘n eindelose drang vir jou [02:24.040] ‘n Eindelose drang vir jou, terug bed toe [02:27.591] Kom terug bed toe [02:30.445] Ek het ‘n eindelose drang vir jou [02:33.357] 'n Eindeloos [02:36.445] Kom terug bed toe [02:38.319] Ek wil so graag meer van jou geniet [02:42.329] Kom terug bed toe [02:47.658] Kom ons wees ‘n bietjie impulsief [02:53.540] Kom terug bed toe [02:57.462] Ek wil so graag meer van jou geniet [03:02.464] Kom terug bed toe [03:06.562] Kom ons wees ‘n bietjie impulsief [03:11.901] Impulsief