[ti:Steek Ons Liefde Aan Die Brand]
[ar:Jack]
[al:Steek Ons Liefde Aan Die Brand]
[by:lrc.d4321.com]
[00:00.000] 作词 : Pieter Werner van der Hoven/Jacqueline Tolken
[00:00.150] 作曲 : Pieter Werner van der Hoven/Jacqueline Tolken
[00:00.300] Nou's ons hier
[00:02.382] Die huis voel leeg, jou aandag is te duur, blus die vuur
[00:08.544] Jy kan maar doen wat jy wil, wat ‘n bitter pil, nog ‘n uur
[00:11.916] Jou mond is stil, is jou hart nog vol? Geen plesier
[00:18.919] Om te leef in die koue wat sou gebeur as ons sou?
[00:22.223] Vergewe en vergeet of in ‘n duisend stukke breek
[00:27.119] Steek ons liefde aan die brand
[00:32.672] My hart is seer en ek’s moeg na jou verlang
[00:38.376] Hou net op met my want ek soek jou aan my kant
[00:43.479] Ons moet alles vir mekaar kan sê, vertel my wat jou hart wil hê
[00:51.473] Steek ons liefde aan die brand
[00:56.071] Sal ons leer? Ek’s klaar gedra ek sit die sakke neer
[01:01.549] Voel ‘n veer, hou jou mond van af as jy so aanhou blaf
[01:06.544] Ons moet keer om nog tyd te mors op ons donderweer
[01:12.127] Keer op keer
[01:15.300] Ons moet nou kies om te vergewe en vergeet
[01:19.773] Of in ‘n duisend stukke breek
[01:30.394] Steek ons liefde aan die brand
[01:34.050] My hart is seer en ek’s moeg na jou verlang
[01:39.449] Hou net op met my want ek soek jou aan my kant
[01:45.045] Ons moet alles vir mekaar kan sê, vertel my wat jou hart wil hê
[01:52.295] Steek ons liefde aan die brand
[01:59.612] Aan die Brand
[02:03.258] Aan die brand
[02:08.847] Aan die brand
[02:13.802] Steek ons liefde aan die brand
[02:17.995] My hart is seer en ek’s moeg na jou verlang
[02:22.318] Hou net op met my want ek soek jou aan my kant
[02:29.183] Ons moet alles vir mekaar kan sê, vertel my wat jou hart wil hê
[02:36.714] Steek ons liefde aan die brand
[02:41.640] My hart is seer en ek’s moeg na jou verlang
[02:47.594] Hou net op met my want ek soek jou aan my kant
[02:51.759] Ons moet alles vir mekaar kan sê, vertel my wat jou hart wil hê
[02:59.040] Steek ons liefde aan die brand
[03:06.576] Aan die brand
[03:10.528] Aan die brand
[03:16.519] Aan die brand